Rooimiere Kleuterskool

Klein groepie in Gonubie, Oos London.
Kom leer en speel saam in Afrikaans.
2 tot 5 jaar.

Rooimiere Kleuterskool is 'n klein groepie in Gonubie wat ideaal gelee is.


By Rooimiere leer en speel die kinders al te lekker in voorbereiding vir die lewens uitdagings wat voorlĂȘ, sosiaal en akademies.


Gesonde gekookte middagete word elke dag voorsien.


Monkeynastix en "bak & brou" word ook aangebied.